Korpus: afr-za_web_2015_30K

Weitere Korpora

2.5.1 Distribution of Letter A in Sentences

Number of sentences containing a fixed number of occurrences of the specified character


Gnuplot diagram

# of occurrences # of sentences Sample sentence
0 1081 1:7 Swyg voor die Here HERE!
1 1739 15. Verduidelik hoe werk God se tugtiging en straf teenoor die mens.
2 2529 10. In sy boek Marching to Slavery skryf dr.
3 2833 101. Hy bevestig die getuienis dat beskuldigde 2 se tante kos voorberei het vir beskuldigdes 1. 2 en ander mense.
4 3032 10:29 Daarom het ek, toe ek gehaal is, gekom sonder om teë te spreek.
5 2834 102 jaar later sou die stryd in Duitsland uitbars.
6 2641 103:14 Want Hy, Hy weet watter maaksel ons is, gedagtig dat ons stof is.
7 2342 082 560 4942 of michid@iafrica.com My opregte dank aan al die kliente wat my so gereeld ondersteun.
8 2019 10. En Kisehel sê aan die meisies en die vrouens: “Bring die voedsel en die drank hier en gee Lameg soveel as wat hy maar wil hê!”
9 1794 102. Dit is gemeensaak dat op 24 Februarie 2007 daar 'n insident met ene Anja was.
10 1504 10. En wend hy homself, soos altyd by sulke geleenthede, in die liefde van sy hart tot JaHWeH, dan klink dit daar so, dat die een stelling ewe korrek was soos die ander.
11 1265 10:7 Om hierdie rede sal die man sy vader en moeder verlaat en sy vrou aankleef, 10:8 en hulle twee sal een vlees word, sodat hulle nie meer twee is nie, maar een vlees.
12 996 14:35 Die welbehae van die koning is vir 'n verstandige dienaar, maar een wat skande maak, is 'n voorwerp van sy grimmigheid.
13 802 10 maande 2 weke 6 dae 9 ure 39 minute oud Vorige gorrelstuk Volgende gorrelstuk Nuutste werk ingestuur binne die afgelope 7 dae Die pragtige Mari Wolmarans vat haar seuntjie en vlug weg uit ʼn gewelddadige huwelik.
14 640 11 Daarom sal ons onsself dan ook aan hierdie bewoners vertoon en met hulle oor die een en ander spreek, sodat julle daardeur self ervaar wat hulle geestelike agtergrond is.
15 481 12:45 Dan gaan hy en neem sewe ander geeste slegter as hy self met hom saam, en hulle kom in en woon daar; en die laaste van daardie mens word erger as die eerste.
16 406 11. Wees my daarom nou barmhartig en betoon erbarming, en laat tog nie langer toe dat ek U hande nog verder ontheilig nie! 12. Maar laat U bo alles heilige wil geskied, nou sowel as ewig!”
17 341 14 Junie 1912 die Unie Verdedigingsmag kom tot stand 14 Junie 1895 Engelse annekseer die ZAR hawe, Kosibaai en verbreek daarmee die Swaziland-Konvensie 14 Junie 1977 word die tweede Taalmonument oorhandig aan die Regering vir bewaring.
18 196 10h40 Saterdagoggend en die Trans Karoo, of die Shosholoza Meyl soos dit vandag bekend staan, kom tot stilstand by platform 1. Na ‘n vinnige drafstappie langs die trein af kry ons ‘n wa wat leeg is en neem ons sitplekke in.
19 142 15 Maar daarna het hy haar verag; hy het 'n groot afsku in haar gekry, en sy afsku was baie groter as sy verliefdheid. 2 Sam 13:13 NV Baie mense veral jonges vind dit moeilik om te ondersky tussen verliefdheid en ware liefde.
20 119 11 Ons primus sê: Beste vriend, waar jy ookal vandaan kom, om hierdie vraag te beantwoord, sal van my kant wel ietwat moeilik wees, want eerlik gesê, die gronde waarop ek hierheen gebring is, ken ek ewemin, as die middelpunt van die aarde.
21 89 15. Dink maar nie dat die een dag beter geskik is daarvoor as die ander nie, of dat daar vir My vooraf op `n bepaalde dag een of ander offer gebring moet word nie, voordat iemand My in sy hart mag nader!
22 66 Alles netjies bymekaar en sien ek op haar I.D. nr dat ek reg was, sy is 25. Verder is al haar dokumente daar, rybewys, matrieksertifikaat, besigheidsbestuurdiploma en dan die sertifikaat wat my stom slaan.
23 30 Bettie het graag haar insigte en praktiese kennis aan jong kunstenaars oorgedra, en by uitstallings was daar altyd ’n groep jong skilders wat om haar saamgedrom het, gretig om oor verf en kleur en allerlei met haar te gesels.
24 36 As ons besef dat Beerot-Bene-Jaakan in die nabyheid van Horeb is en Mosera (die plek waar Aaron sterwe) in die nabyheid van Kanaan, dan beskryf Moses met die name Beerot-Bene-Jaakan en Mosera in een keer die hele 40-jarige tog deur die woestyn.
25 9 Die bitterheid is sekerlik verstaanbaar, in 'n sin bejammer ons haar – maar in haar sélfbejammering en selfgesentreerdheid (vgl die twaalfmalige "ek"-taal in 11-13,20,21) raak sy letterlik afstootlik, stoot sy almal rondom haar af (11-15,20,21).
26 13 10 maande 1 dag 4 ure 48 minute oud Hahahahahahahahahhahaahahahhahaahhahaaa, oulik, Driekie :))))) 10 maande 1 dag 22 ure 36 minute oud hehehe kostelik!
27 5 26. Daar aangekom, laat Abedam die mandjies voor Horadal neersit en seën dit. 27. Na hierdie handeling oorhandig Hy hom die mandjies en sê aan hom, Horadal: 28. “Neem hierdie spys en hierdie drank aan en laat almal hiervan eet en drink.
28 6 Naeema Abrahams van die Mediese Navorsingsraad oor blanke mans nie gelykstaande aan haatspraak of rassediskriminasie nie, maar beskermde uitsprake in terme van die grondwet en Suid-Afrikaanse wetgewing.
29 6 Ander titels in die reeks sluit in: Wonderlike diere van Suid-Afrika Amazing animals of Southern Africa Mensgemaakte wonders van Afrika Wonderlike Afrika is beskikbaar by toonaangewende boekhandelaars asook direk vanaf LAPA Uitgewers.
30 2 J. Achterstraat · 4 maande gelede Maroela Media is ʼn Afrikaanse internetkuierplek waar jy alles kan lees oor dit wat in jou wêreld saak maak – of jy nou in Suid-Afrika bly, of iewers anders woon en deel van die Afrikaanse Maroela-gemeenskap wil wees.
34 2 Die finansiële state is op 12 Augustus 1981 deur die maatskappy aanvaar en in die lig daarvan is die waarde wat in daardie state op die klipvoorraad geplaas is derhalwe prima facie bewys teen die appellant van die werklike waarde daarvan.
192 msec needed at 2018-04-02 22:00